Joeri Dolgoroeki

Joeri Dolgoroeki
Grootprins van Kiëf

Periode September 1149 tot April 1151
Maart 1155 tot Mei 1157
Voorganger Isjaslaf II
Opvolger Isjaslaf III (Kiëf)
Andrei Bogoljoebski (Rostof en Soezdal)
Huis Rjoerik
Eggenote Dogter van khan Aepa Ocenevich
Helena
Kinders Andrei Bogoljoebski, Gleb van Kiëf, Michail van Wladimir, Wsewolod die Groot Nes e.a.
Vader Wladimir Monomach
Gebore c. 1099
Oorlede 15 Mei 1157

Joeri Dolgoroeki (Russies: Юрий Долгорукий; "Joeri die Langarm" - 'n verwysing na sy reputasie as onverskrokke en soms genadelose ryksbouer[1]; omstreeks 109915 Mei 1157) was die stigter van Moskou en ’n belangrike figuur in die oorgang van politieke mag van Kiëf na Wladimir-Soezdal ná die dood van sy ouer broer, Mstislaf die Grote. Hy het van September 1149 tot April 1151 en weer van Maart 1155 tot Mei 1157 as grootprins van Kiëf regeer.

  1. Caroline Brooke: Moscow. A Cultural History. New York, NY: Oxford University Press 2006, bl. 4

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy